< < < Back


Pieter Pruis

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!

 

 

Date: 14 December 2026

Times:

Information:

Time: Between 14h00 – 16h00! 

Pieter Pruis is ’n jong sanger en liedjieskrywer van Benoni in die OosRand van Johannesburg. Hy het sy liefde vir musiek ontdek toe ’n onderwyser hom oortuig het om by die skoolkoor aan te sluit. Hy het by die Ekurhuleni Kinderkoor aangesluit en waardevolle ervaring opgedoen, onder meer met deelname aan die World Choir Games. . Teen sestien het hy reeds backing vocals vir gevestigde kunstenaars, insluitend Kurt Darren, gelewer. Later het hy sy oorspronklike musiek op sosiale media, soos TikTok, begin deel. Dit het gelei tot ’n platekontrak by CoolerBox Records. Sy liedjies, insluitend “Dis Net Jy” en “Hou My Vas”, het hom gevestig as die nuweling om dop te hou.