Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 19 April 2026
Times:
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! PC Vermaak is nie ‘n
onbekende naam in die musiekbedryf nie. Hy is ‘n ervare kitaarspeler vir
kunstenaars soos Irene-Louise van Wyk en Barto. Maar, nou slaan PC die rigting
in as solo kunstenaar met sy eerste enkelsnit “Bars En Laat Aande”