Entrance: The entrance fee is JUST R3 per person!
Date: 09 November 2025
Times:
Information: Time: Between 14h00 – 16h00! Taye
is ’n energieke Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer met ’n klank wat jou
reguit in die hart tref. Haar musiek kombineer rou emosie met aansteeklike
ritmes, en haar optredes is bekend vir hul intensiteit, energie en opregtheid.
Op die verhoog gee sy alles – elke keer. Met
trefferliedjies soos “NICO 10”, “Dans met Gevaar” en “Ek Dare Jou (Bly net lief
vir my)”, het Taye vinnig ’n lojale aanhangersbasis opgebou. Haar styl is vars,
uniek en vol siel – perfek vir enige geleentheid wat 'n bietjie vibe nodig het.