Entrance:
The entrance fee is JUST R5 per person!
Date: 20 April 2025
Times:
Information:
Time: Between 14h00 – 16h00!
ELOFF MAAK GOLWE IN DIE AFRIKAANSE MUSIEKBEDRYF
Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is ‘n Potch-student
wat
blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum
debuut-enkelsnit
‘Johnnie Blou’ en opvolg snitte ‘Geheueverlies’ en
‘Witblits’ wat sterk op
pad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare
gees van die
Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm
te distiller.
Dis minimalisties, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek, tong-in-die-
kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke
goeie partytjie.
‘Johnnie Blou’ pronk nogsteeds op trefferparades sedert die Platinum
debuut-enkelsnit vrygestel is. Die liedjie is glad op die
ore maar tog
smaak dit soos die soetse Whiskey – perfek om jou partytjie
se vure aan te steek.
Na ‘Johnnie Blou’ verseker Eloff homself weer ‘n posisie op die nommer
een posisie op trefferparades met sy tweede enkelsnit
‘Geheueverlies’
wat jou klap en knal sal plaas in die middle van die
esktra-kurrikulêre kant van studentelewe.
‘Witblits’ volg wat nou sy nuutste enkelsnit is. Dit is die storie van ‘n
windgat stadsjapie wat verbode liefde najaag teen
oënskynlike
onoortreflike struikelblokke ‘Gaan jou pa my mo*r?”
Uiteindelik vind hy
aanvaarding op die laaste plek wat hy gedink het om te soek
– ‘n lekker plaaspartytjie.