< < < Back


Ruan Tennant

Entrance:

The entrance fee is JUST R3 per person!

 

Date: 19 October 2024

Times:

Information:

Time: 14h00-16h00!

Ruan Tennant is al n geruime tyd in die musiekbedryf.

Hy was in 2007 deel van die top 30 in SA Idols en van daar af het sy loopbaan begin.

In 2011 is hy gekies as een van die voorprogramme vir Skouspel by Sun City.

2018 het Ruan Tennant sy eerste enkelsnit vrygestel Wys My en het baie goeie terugvoering ontvang

aangaande die snit wat hy ook as remix gemaak het wat baie goed doen.

2020 was hy as gas genooi op verskeie TV Programme : 7de Laan, Binnelanders en Musiek Paniek.

2021 is Ruan gekies as voorprogram om saam met Irene – Louise van Wyk te toer, dit het so goed

gegaan dat daar groot planne is vir volgende jaar 2024 met toere ens.

2022 het Ruan weg gestap met die wen titel van Musiek Roulette.

Later in 2024 sal Ruan weer op die kassie gesien word.

Ruan is tans deel van die sang groep by Mosaïek Kerk en is deel

Van Die Bootskap op KykNet elke sondag.

Coleske Artist het Ruan ook genader om n nuwe enkelsnit uit te reik wat hy self geskryf het die snit

se naam is Ek Voel Goed , die enkel snit is in die jaar 2022 vrygestel deur Colseske Artist en sy

Spotify streams op Ek Voel Goed doen finominaal die streams klim elke dag hy is tans op 223000

streams.

Ruan is baie bedrywig met sy sangloopbaan tree orals op, hy is ook besig met sy eie sangkompetisie

wat hy gestig het Die Stem wat in 2024 n baie groot opslag gaan maak.

Ruan weet hoe sosiale media werk en is ook lekker bedrywig met n sterk “following base”, reeds oor

sy finominale persoonlikheid wat mense aantrek na hom toe.